Successfully reported
+14

Stone Cottage in Haarties

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Aug 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 185 Sand Road, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
  • Vanaf R2 200 R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stone Cottage in Haarties is 'n pragtige huisie naby 'n ander huis op 'n plaas wat 52 000 vierkante meter groot is. Die plaas is in die berge versteek en net 5 km vanaf Kalkheuwel. Dit is hoog teen die kant van 'n koppie met 'n uitsig oor die Leeu- en Safaripark. Dit is ook naby Hartbeespoort.

Die huisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met stroomdienste sodat gaste met hul eie besonderhede kan inteken. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dubbeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buitetafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elmoneez E
Saam met lewensmaat
5.0
A relaxing getaway from the busy city life. I had an unforgettable stay at this beautiful cabin nestled in the mountains! The views of ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marlon V
Saam met lewensmaat
5.0
Very happy with the accommodation, everything went according to plan. We truly needed a weekend away, and this accommodation was amazin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ruben R
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging en waarde vir geld. Ons was baie goed ontvang. Fantastiese plek om te rus en die natuur te geniet.
Apr 2025
Nico W
Gesin met klein kinders
5.0
Quiet and relaxing. Beautiful location with breathtaking views. Central location to lots of activities and amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Dean P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, gerieflik, bosveld kuier. Fantastiese skoon en veilige eenheid, ek en my vrou het 'n wonderlike tyd gehad. Ideale wegbreek uit die stad, ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 185 Sand Road, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
  • Gaste dink Stone Cottage in Haarties het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 185 Sand Road, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91e929b802875c293803c5cde260ea404273dec9d5648b2cd518b09c9859af07bfcc4e07c94870ca5bb3203218cf91c3c261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 185 Sand Road Kalkheuwel 1748 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.831009015357 27.902171512714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang