Successfully reported

Stone Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hendrikus N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustige blyplek met meer as wat jy nodig het. Die ligging was fantasties met 'n baie lekker buite area om te kuier. Die kombuis was volledig uitgerus en het nog meer gehad as wat nodig is. Die ysmaker was 'n groot wenner en die slaapkamers was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Stone Lodge
Hi Hendrik, baie baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Ons waardeer dit opreg! Die Stone Lodge span.

Samantha V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wonderlike verblyf in die natuur. Dis 'n pragtige plek en perfek vir rus en vrede in die natuur. Die personeel was vriendelik en gasvry. Die verblyf het alles wat jy nodig het en nog meer. Met die koue weer het die ponchos en warmwatersakke goed te pas gekom op die wildritte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Dankie, ons het ons lang naweek terdee geniet. Baie netjiese en ten volle toegeruste woonhuis. Dit was een van die skoonste huise waarin ons al ooit gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Stone Lodge
Hi Mandie, baie baie dankie vir jou boodskap. Ons is so bly julle het dit geniet! Vriendelike groete, Die Stone Lodge Span

Jennifer W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lovely piece of bush paradise. A really lovely place - beautiful and comfortable, and wonderfully private. We had game come right past the house. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Stone Lodge
Hi Jennifer, thank you so much for taking the time to share your experience at Stone Lodge with us! We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us! Regards, The Stone Lodge Team

Jani V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Cozy. Elegant. Open. Quiet. Lovely. Mooiste huis. So goed ingerig. Alles wat jy sou nodig kry in jou eie huis, is hier. Soveel detail en liefde in die huis. Ons het dit baie geniet. Lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandre U
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Heerlik. Goeie en professionele diens met attention to detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanelka N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

We had a fantastic stay! We had a great stay at Stone Lodge. The service was great and the staff were very friendly. The place has everything you could possibly need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
Stone Lodge
Hi Hanelka, thank you so much for your feedback! We are so glad you enjoyed your stay! Regards, The Stone Lodge Team

Kyle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

It's a beautiful house and stay in Mabalingwe. Stone Lodge is a beautiful house in Mabalingwe and the staff are amazing. The rooms are very spacious and the place is really just a wonderful stay. Unfortunately, the game viewer we had for the weekend was not the greatest; we had issues starting the vehicle and it was very hard to drive as the original game viewer broke down. We also unfortunately had a massive group party with the house on the front left and the noise kept past 2 AM and we weren't able to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Petro
Stone Lodge
Hi Kyle, thank you for the time you took to let us know how you enjoyed your stay! Apologies for the game viewing vehicle; yes, we do have a very nice vehicle for Stone Lodge which guests bumped and is almost ready. The noise, which is such a pity you didn’t alert us! Mabalingwe has a strict policy about noise and we would have alerted the security team, which would’ve stopped the people. They would’ve got a fine. Should you visit us again, this is the way to handle it! We are always available for our guests and would have sorted it out! What a pity you didn’t know! We value your feedback. Kindest regards, The Stone Team

Carine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstekend - luuks, gemaklik en rustig. 'n Wonderlike ervaring! Perfekte verblyf vir vriende en familie! Die juweel van 'n huis is in alle opsigte toegerus. Die linne, dekor en meubels getuig van baie goeie smaak. Ons het heerlik ontspan, gebly en gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

The perfect luxury getaway! Amazing stay, the lodge was 5 star and had everything we could ever need. Communication and service were top class, Tania went above and beyond to make sure we had what we needed. The location was perfect, we heard lions roaring while sitting around the fire. Perfection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Stone Lodge
Hi Sheldon, thank you for your beautiful and much appreciated review of Stone Lodge! Regards, the Stone Lodge team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 5 100
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 5 100
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein 30, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhwpGlFICAaIOt7tscnGWdjH1Kz7Nqxice2k6CEFbx5vlvs0b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag (plek vir 7) 68 5 1 5 Elandsfontein 30 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.795760912001 28.121311589494
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang