StoneFly Cottages
Beskrywing
Gedeeltelike selfsorgkothuise. Elk van hierdie lieflike kothuise het 'n ruim oopplan-leefarea wat bestaan uit 'n dubbelbed of enkelbeddens, toegerus met 'n elektriese kombers, 'n volledig toegeruste klein kombuisie en 'n privaat badkamer. Daar is ook 'n patio met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Vir 2 nagte of langer se verblyf: 'n Skoonmaakdiens is teen R200 per dag beskikbaar. 
Gaste kan by die bestuurder aan diens navraag doen.
Hout is op die perseel te koop. Slegs kontant of betalings wat vooraf gemaak word sal vir die hout aanvaar word. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Sechaba ave /the old Sshoeman Str, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang