Stonehill Villa
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Sangiro Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 lugversorgde kamers wat paartjies of gesinne kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers met storte of baddens. Die kamers is toegerus met uitsteekgordyne en blindings, en katoenlinne word voorsien.
Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met DStv, WiFi-toegang, 'n kluis vir waardevolle items, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Gaste kan ontspan rondom die swembad. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en word in die eetkamer of langs die swembad bedien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Veilige parkeerplek word voorsien.
Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat of die Hamiltonpark besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cecille Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 17 Sangiro Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Stonehill Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Sangiro Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang