Successfully reported

Stoneridge Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamer - Pam's Bay
Slegs verblyf
Dubbelkamer - Aerodrom Bay
Slegs verblyf
Dubbelkamer - Porcupine
Slegs verblyf
Dubbelkamerr - Merino Bay
Slegs verblyf
Huisreëls

Slegs klein troeteldiere word toegelaat.
Neem kennis dat geen addisionele kinders of gaste in die eenhede toegelaat word nie.
Stoneridge Guesthouse het 'n nie-rookbeleid: as 'n gas in een van ons kamers rook word 'n nie-onderhandelbare boete gehef.
Stoneridge Guesthouse en die personeel aanvaar geen aanspreeklikheid of verantwoordelikheid vir enige skade, beserings of verlies van enige aard nie. Dit sluit in, maar is nie beperk tot, die dood, gestremdheid, beserings, diefstal van- of skade aan eiendom, vlugte wat verpas word en akkommodasie wat verloor word nie.
As jy na 20:00 arriveer, kontak Stoneridge en reël dit asb. vooraf.
Let asb. dat daar nie 'n kroeg op die perseel is nie en kos word nie by die gastehuis bedien nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Kiewiet Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA315587af71954f86f56cf314f0e32c9067dd7f77989e971955764bd1eca5f3895341e9b21d88164adf801b59d64db6fb8223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 168 5 1 5 4 Kiewiet Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.600998874936 25.491886138916
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang