Strandsig 102
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
            
            
                Kapasiteit: 4 persone
                                                        
                                            
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: 95 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Strandsig 102 is 'n bekoorlike woonstel in Strand en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige ononderbroke uitsigte oor die see. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat vakansieverblyf soek binne stapafstand van die strand af.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed wat net vir kinders is en maak gebruik van die gastebadkamer wat met 'n bad, toilet en wasbak toegerus is.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel en gemaklike rusbanke in.
Die woonstel maak oop op 'n balkon met sitplek buite. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 95 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandsig 102 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: 95 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang