Successfully reported
+27

Strandveld Vineyards Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme Road, 15 km from Elim, 7284, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandveld Vineyards Cottages is op 'n afgeleë wynplaas tussen Elim en Kaap Agulhas. Die naaste winkels is in Bredasdorp of Struisbaai, albei sowat 35 km van die kothuise af.

Gaste kan 'n rustige naweekwegbreek in 1 van die 2 selfsorgkothuise te wagte wees. Die kothuise is in 'n koloniale styl versier en het elk 'n moderne kombuis en 'n en suite-badkamer. Elke kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is versier met eenvoudige, bekoorlike afwerkings.

Die Earth-kothuis het 'n dubbelbed en die Ocean-kothuis het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Albei eenhede het beddegoed, seep en handdoeke en 'n ekstra matras is beskikbaar vir 'n kind op versoek, maar geen beddegoed word vir hierdie matras voorsien nie. Die eenhede het elkeen 'n vuurmaakplek binne wat as kaggel of braai kan dien en vuuraanstekers en 2 kratte hout word verskaf.

Elke kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware, glasware en eetgerei toegerus. Daar is pragtige uitsigte oor die tuin en op die heuwels in die verte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was skoon, gemaklik en het alles gehad wat ons benodig het. Die tuine is pragtig en ...
Sien meer
Sep 2025
Evelyne B
Saam met lewensmaat
5.0
We so enjoyed our stay. A pity it was so short. A lovely spacious cottage set in a beautiful garden. Very peaceful. Very helpful staff ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Ilze J
Saam met lewensmaat
5.0
Plaas op sy beste! Dit is asemrowend mooi! Die plaas tuin herlaai werklik jou siel!
Feb 2025
Sorette R
5.0
Dit was vir my koesterend, voedend en inspirerend. Dit was vir my 'n wonderlike en vredevolle ervaring wat ek baie geniet het! Ek het 'n veilige, voed...
Sien meer
Sep 2024
Arno K
5.0
Lekker rustige naweek weg. Mooi tuin uitsig. Hulle kan miskien van die kombuis toerusting opgradeer by die see, maar dit was ook nie die einde van die...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Otillia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandveld Vineyards, Die Damme Road, 15 km from Elim, 7284, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandveld Vineyards Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme Road, 15 km from Elim, 7284, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e799e51e5602e464743af5bd35deb7f75b5bd18c0abfb65cb6173dc111c00048e474c533a9a8ca6c2ec40e0d3f70620001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Strandveld Vineyards Die Damme Road 7284 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.660436937843 19.788581692135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang