Successfully reported

Strandveld Vineyards Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Earth Cottage
Selfsorg
Ocean Cottage
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat die instansie via grondpaaie bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
'n Ekstra matras is beskikbaar vir 'n kind op versoek, maar geen beddegoed word vir hierdie matras voorsien nie.
Rook is verbode in die kothuise.
'n Opsionele ontbytmandjie of braaimandjie kan op versoek teen ekstra koste voorsien word. Dit moet 72 uur voor die tyd bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme Road, 15 km from Elim, 7284, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e799e51e5602e464743af5bd35deb7f75b5bd18c0abfb65cb6173dc111c00048e474c533a9a8ca6c2ec40e0d3f70620001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Strandveld Vineyards Die Damme Road 7284 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.660436937843 19.788581692135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang