Streamside Geodome
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Dit is 'n luukse glanskampeerbestemming. Let asseblief daarop dat die kajuit en badkamer semi-toegesluit is, en slegs die koepelslaapkamer is volledig toegesluit. Pak asseblief warm klere vir die wintermaande.
Die eiendom het 'n ongeveer 10- tot 15-minuut lange stuk grondpad wat na die plaas lei, toeganklik vir alle voertuie indien stadig gery. Dit is egter makliker en vinniger vir gaste met 'n SUV of 4x4.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R46, La Bruyere Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang