Successfully reported
+18

Streamway

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Protea Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Steamway is 'n selfsorgwoonstel wat aan die onderkant van 'n Kaapse Kothuis-styl hoofhuis op die grondvloer geleë is, maar met sy eie privaat ingang, in Bettysbaai sowat 100 m van die see af waar gaste in rotspoele kan swem. Die swemstrand is sowat 1 km ver, en die Harold Porter Botaniese Tuin is ook naby.

Steamway kan tot 'n maksimum van 3 gaste akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoofplaat, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV en 'n rusbank. Die gerieflike sitarea bied sitplek, 'n enkelbed en see- en berguitsigte. Buite is daar 'n patio met 'n Weber-ketelbraaigeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christina V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en gerieflik, mooi uitsig. Het lekker gebly en gevry.
Okt 2025
Suretha G
Saam met lewensmaat
5.0
Tjoepstil en pynlike netjiese verblyf! Heerlik gebly! Tjoepstil en pynlike netjiese verblyf. Jy kan die see hoor, sien en ruik. Inligtingsboekie bied ...
Sien meer
Sep 2025
Johanna P
Gesin met tieners
5.0
Quiet, scenic and just what we needed! We had a delightful 3 days at Streamway. Marianne is an excellent host who really made our break...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Ruark R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! It was the perfect place. We could see the sea, which made it special. The hostess was wonderful. Appreciated DStv, to see cri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jackie C
5.0
Sielerus. Ons het heerlik by Streamway gebly. Die ligging is presies wat ons nodig gehad het, stil en baie rustig. Die huisie was mooi skoon, het 'n s...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Protea Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Streamway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Protea Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0773744c1db482c848266d6c2ec94a17dcf1f66324f37ae04cd2b360a9817764a2054aa9910f8334da164962f267363d518f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 3 Protea Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356707040655 18.941018820777
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang