Successfully reported
+14

Studio on Hill

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio on Hill is 'n oopplan-woonstel met 'n aparte ingang op 'n vakansieperseel wat apart verhuur word in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat die Tuinroete wil verken.

Hierdie ateljeewoonstel beid slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die slaaparea lei na 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir dié wat wil werk, is gratis WiFi ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Die verblyf is sowat 1,4 km vanaf die strand geleë. Sommige besienswaardighede in die area sluit Santos-strand (1,4 km), Mossel Bay Zipline (1,7 km), Kaap St. Blaze-vuurtoring (1,4 km), die hawe (1,6 km) en 'n rits restaurante in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Laura V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly in 'n pragtige ideale plekkie. Sal beslis weer daar wil bly. Baie, baie lekker. Stunning plek, stunning mense. Pragtige plek ideaal ...
Sien meer
Jan 2025
Maryna V
Gesin met klein kinders
5.0
Fabulous. Baie lekker gebly en daar is 'n pragtige uitsig, baie naby geleë aan die punt van Mosselbaai. Dit was uitstekend.
Jul 2024
Harriet P
Saam met lewensmaat
4.8
A very pleasant experience. Such a lovely staff compliment. Looked after us so well. Being pet friendly was an absolute bonus for us. H...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Lourens S
Saam met lewensmaat
4.6
Mooiste uitsig oor Mosselbaai. Goeie waarde vir geld. Rustige atmosfeer en baie mooi uitsig. Deurloop van mense kan soms pla, maar mens werk rondom di...
Sien meer
Apr 2025
Marius N
Saam met lewensmaat
2.8
Ek sal beslis Studio on the Hill vlg keer skip. Per nag is verregaande. Glad nie lekker gebly. Dit is 'n hokkie waarin 'n dubbelbed geprop word met di...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

LeeAnn Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 102 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio on Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac7a30ba130e6ba897679ad972dc6c130920cc0f47a3afdb662f797f33927f3b0232f889ad65019ddee0a4ba65491c48597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 102 Hill Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.184990367662 22.143383897819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang