Studio on Hill
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio on Hill is 'n oopplanwoonstel met 'n aparte ingang wat op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom in die hartjie van Mosselbaai geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n alleenreisiger óf 'n paartjie wat die Tuinroete wil verken.
Dié ateljee kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.
Van die slaaparea af lei 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir diegene wat 'n bietjie werk wil kry, is gratis Wi-Fi beskikbaar.
Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area op die perseel en daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is 1,4 km vanaf die strand. Sommige besienswaardighede in die area sluit Santos-strand (1,4 km), Mosselbaai Zipline (1,7 km), Cape St Blaze-vuurtoring (1,4 km), die hawe (1,6 km), hope restaurante en soveel meer in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
LeeAnn Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 47
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 102 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio on Hill het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang