Studio on Hill
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio on Hill is 'n oopplan-woonstel met 'n aparte ingang op 'n vakansieperseel wat apart verhuur word in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat die Tuinroete wil verken.
Hierdie ateljeewoonstel beid slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die slaaparea lei na 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir dié wat wil werk, is gratis WiFi ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Die verblyf is sowat 1,4 km vanaf die strand geleë. Sommige besienswaardighede in die area sluit Santos-strand (1,4 km), Mossel Bay Zipline (1,7 km), Kaap St. Blaze-vuurtoring (1,4 km), die hawe (1,6 km) en 'n rits restaurante in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
LeeAnn Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 47
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 102 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio on Hill het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang