Bush Break Bon Accord
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coner of Roos and 213 Noord street, Plot 55, Bon Accord AH, Pretoria, 0009, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bush Break Bon Accord is 'n knus houthuisie op 'n kleinhoewe in Bon Accord, net buite Pretoria. Dit bied 'n stil, privaat ontvlugting, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad af.
Die hut het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, potte, panne, kooktoebehore, en al die nodige breekware en eetgerei. Die sitarea is ingerig met rusbanke en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n klein patio en gaste het toegang tot die swembad. 'n Mobiele braai, gasbraai en vuurmaakhout is op versoek beskikbaar. Die eiendom se gerieflike ligging bied maklike toegang tot hoofroetes wat na Hartebeespoortdam, Warmbad, Roodeplaatdam en Bon Accorddam lei, wat dit 'n ideale naweekwegbreek maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Coner of Roos and 213 Noord street, Plot 55, Bon Accord AH, Pretoria, 0009, Gauteng
- Gaste dink Bush Break Bon Accord het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coner of Roos and 213 Noord street, Plot 55, Bon Accord AH, Pretoria, 0009, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang