Successfully reported

Stylus Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Brett N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

A comfortable, well-appointed and peaceful home away from home. Thank you. Stylus Self-Catering felt like a home away from home. The unit was spotless and well maintained, the decor is tasteful and homely, and the kitchen is well equipped. Edna was an excellent host and although I booked the accommodation at the very last minute, it was confirmed quickly and the whole process was seamless and so easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Devine tranquility. Excellent, comfortable and home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Home away from home. Home away from home. We will most definitely book again with Stylus Self-Catering. It fulfilled all of our accommodation needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker, baie gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Dit was baie netjies en waarde vir geld. Ons was baie verbaas oor hoe modern dit was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
1 nag
5.0
Apr 2025

Very pleasant. We had a wonderful stay, only problem was the WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Azwimmbavhi N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Excellent. Best and such a beautiful place to be with a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Ons het heerlik gebly en baie vriendelik ontvang. Alles wat ons nodig gehad het, en nog meer was daar. Die plekkie is baie ruim en die dekor is van die beste. My man was in vir 'n operasie, Edna het die aand voor die tyd kom sterkte toe wens, en die volgende dag weer kom inloer om te hoor hoe dit met die pasiënt gaan - sy het ons self bederf met 'n baie spesiale koffie vir die volgende oggend. Ons sal definitief weer daar oornag, en ek beveel die plekkie aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Div D
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie goeie gasvryheid en gerieflike skoon kamer. Baie dankie. Baie goeie gasvryheid en gerieflike skoon kamer. Baie dankie. Stylus Self-catering is voortaan my oornag plek in Polokwane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke P
1 nag
5.0
Sep 2024

Gemaklik. Heerlik gebly, gasvrou het uit haar pad gegaan om vir seker te maak alles is reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was net 'n in en uit stop oornag. Dit was heel aangenaam. Alles was in orde en bruikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Edna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Van Zyl Slabbert Street, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9d411d9fd174e57cc48a1948308d6a4ba778dbfc1dea0e0c8a366b4042dd5ff1465911b2bcb769fb10c29cda6de8425e588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 76 Van Zyl Slabbert Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.91488225969 29.474606093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang