Stylus Self-catering
Beskrywing
Eenheid 1 Stylus Selfsorg het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n dubbelstort, toilet en dubbelwasbak. Die sitkamer en kombuis is oopplan en die sitkamer het 1 slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, enkelstoofplaat, broodrooster, strykyster, breekware en eetgerei. Gratis WiFi is beskikbaar. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n outomatiese hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en het 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, enkelstoofplaat, mikrogolfoond, ketel, strykyster en wasmasjien. Die eenheid is op die eienaar se perseel met parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 4 Stylus Selfsorg het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die privaat badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die TV het sekere DStv-kanale en die lugversorging werk op 'n koeponstelsel wat vooraf deur gaste se banktoepassing of deur die eienaars gekoop kan word. Die kombuis is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en daar is 'n elektriese braaipan en 'n wasmasjien beskikbaar vir gaste wat vir langer tydperke bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n TV en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Van Zyl Slabbert Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang