Successfully reported
+30

Suidster

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 1/231, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Suidster is 'n elegante wegbreekplek aan die voet van die Langeberge op 'n 110 hektaar-plaas tussen Barrydale en Montagu. Die plaas is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en skuil tussen ongerepte fynbos-flora. Verblyf is in 2 selfsorgkothuise wat 'n ononderbroke uitsig oor die vallei bied, beskikbaar. Dit is die perfekte toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur.

Die 2 luukse kothuise, Poortjies en Dwarriega, is elegant versier en is self-onderhoudende eenhede.

Poortjies is vernoem na die Poortjieskloofdam wat net 'n paar kilometer verder langs die pad in Barrydale se rigting is. Die klip wat gebruik is om die dam te bou kom van die plaas af en jy kan steeds tekens van die ou steengroef sien. Hierdie steengroef het 'n lowerryke mikroklimaat vol interessante nuwe lewe tot gevolg gehad. Dwarriega kry weer sy naam van die nie-standhoudende, Droë-Dwarriega-rivier wat verby die kothuis loop.

Elke oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier, 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en stort, 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kothuise bied ook elk toegang tot 'n dek met meubels en 'n privaat buitestort. Boonop het elke kothuis sy eie KolKol-houtvuurwarmbad.

Suidster is as 'n self-onderhoudende wegbreekplek in die Klein-Karoo opgerig. Dit maak van sonkrag gebruik en vars produkte word op die plaas verbou. Die kothuis en die hoofhuis werk met sonkrag en is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Daar is 'n 5 km-roete wat by 'n hoop stene naby die bopunt van die hoofpad begin en verby die kothuise na die hoofhuis toe lei.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm 1/231, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suidster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 1/231, Montagu, 6270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65698d80ac1e810857d57c95749f669774b598f23ab9864aa55886b27739df8ff40170e11ccac1eb686379fb7239e5d881d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Farm 1/231 Montagu 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.914175865083 20.354544224537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang