Successfully reported
+16

Suikerbekkie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Barque Crescent, Sun Valley, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suikerbekkie is 'n nuutgeboude woonstel met 'n privaat ingang in Sun Valley, 'n voorstad van Kaapstad. Die woonstel spog met asemrowende berg- en sonsondergang-uitsigte.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n kindergrootte dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier en mikrogolfoond. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die eiendom is sentraal geleë en vyf minute se ry na die naaste winkelsentrum, strand of staproete. Dit is 'n ideale basis om die buitelugaktiwiteite en plaaslike restaurante in die Suidelike Skiereiland te verken.

Dit is ook 'n maklike rit na verskeie strande soos Vishoek, Noordhoek, Kommetjie en Boulders Beach, om 'n paar te noem. Cape Point Natuurreservaat is 'n bekende park om te besoek, en verskeie staproetes met pragtige protea fynbos, watervalle en strome in die winterseisoen.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 16 Barque Crescent, Sun Valley, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Barque Crescent, Sun Valley, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ed4f48a97bd7638db93ca5ad2074f740d55fa59a81b2f11fb1a5bef983ca138cea690581f7384826a060bf73a2c2bb62735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 16 Barque Crescent Sun Valley 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122881 18.4002665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang