Successfully reported

Suikerbossie Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cornelia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Naby skole en baie veilig. Heerlik gebly! Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, veilig en goed geleë. Pragtige plek, veilig, netjies en lekker ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfek. Alles was perfek, Mason het ons vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Na 'n lang dag op die pad kan u hier met gemoedsrus ontspan in 'n veilige en gemakkelijke omgewing. Hierdie plek is van uitstaande gehalte en perfek geleë in Bloemfontein. Sal die plek definitief voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvin D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Dit was 'n baie mooi en skoon gastehuis, tuine en landscaping was uit die boeke. Ons het lekker gebly, baie dankie, sal Suikerbossie aanbeveel. Vir interessantheid was daar cupcakes op die foto's met 'n welkom briefie/kaart. Ons het nie die cupcakes gekry (wat ons so half verwag het agv die foto's).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Gemaklike kamer. Alles wat mens nodig het. Pragtige perseel. Gemaklike kamer. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolanda H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2025

Baie lekker. Baie mooi, skoon en netjies. Kan gerus aandag gee aan die aircon - die kamer was baie koud.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Lekker gebly. Ons het lekker gebly. Daar was net nie vir ons drinkwater beskikbaar nie en die driehoek boksie melk was suur!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jana B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

100% tevrede! Ja, ons het baie lekker gebly. Dit was mooi, netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker om daar te bly en als dit nodig is. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2718 Woodland Hills Boulevard, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3hJuPq3JFDFZt5bhVQwaq1ikjTHeKWDFMKBAyCvgiXVtUXs6vo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 2718 Woodland Hills Boulevard Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.061395766034 26.173958480358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang