Successfully reported
+52

Suikerbossie Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2718 Woodland Hills Boulevard, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie stylvolle en moderne gastehuis bied gerieflike verblyf in Bloemfontein in die Vrystaat.

Suikerbossie Guesthouse het slaapplek vir 12 gaste in 2 gesinseenhede, 3 standaardkamers en 'n bruidsuite. Die gesinseenhede het 2 koningingrootte-beddens en die standaardkamers en die bruidsuite het elk 'n koningingrootte-bed.

Die gastekamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort en 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe. Die eenhede het elk 'n privaat ingang en parkeerplek.

Braaigeriewe kan op versoek gereël word.

Gaste kan besienswaardighede soos die Cheetah Experience, Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Schoeman Park Gholfklub en restaurante besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cornelia K
Gesin met tieners
5.0
Naby skole en baie veilig. Heerlik gebly! Pragtige plek.
Mei 2025
Karin W
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, veilig en goed geleë. Pragtige plek, veilig, netjies en lekker ligging.
Apr 2025
Adele S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Alles was perfek, Mason het ons vriendelik verwelkom.
Apr 2025
Mike D
Gesin met tieners
5.0
Na 'n lang dag op die pad kan u hier met gemoedsrus ontspan in 'n veilige en gemakkelijke omgewing. Hierdie plek is van uitstaande gehalte en perfek g...
Sien meer
Jan 2025
Jana B
Saam met vriende
5.0
100% tevrede! Ja, ons het baie lekker gebly. Dit was mooi, netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Sal definitief weer hier bly.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2718 Woodland Hills Boulevard, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Suikerbossie Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2718 Woodland Hills Boulevard, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3hJuPq3JFDFZt5bhVQwaq1ikjTHeKWDFMKBAyCvgiXVtUXs6vo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 2718 Woodland Hills Boulevard Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.061395766034 26.173958480358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang