Suikerbossie Sunset
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Suikerbossie Sunset is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die kusdorpie Gordonsbaai. Die eiendom geniet 'n verhewe ligging, wat verseker dat gaste 'n ononderbroke uitsig oor die see het.
Hierdie 1-slaapkamer het slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en word deur die hoofhek via 'n trap bereik. Die slaapkamer, wat ook lieflike see-uitsigte bied, is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar om 'n derde gas te akkommodeer. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis het lieflike see-uitsigte en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, beide gas- en elektriese stowe, 'n lugbraaier en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit maak oop op 'n balkon met 'n buite-etenstafel en 'n braai-area wat oor die see uitkyk. Die eiendom is toegerus met sonpanele om kragonderbrekings teë te werk. Daar is ook omheining, 'n alarmstelsel en gewapende reaksie beskikbaar.
Gordonsbaai bied 'n verskeidenheid restaurante, kafees en winkels vir gaste om te geniet, langs pragtige strande en 'n natuurreservaat wat gaste kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 82 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Suikerbossie Sunset het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang