Successfully reported

Suikerbossie Sunset

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wayne C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Fantasties. Een van die mooiste, skoonste unieke plekke waar ons al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rb H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het heerlik ontspan en goed gerus. Ons sal definitief weer gebruikmaak. Alles was in plek, netjies, alles wat jy nodig het en meer. Die ligging en uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

Marita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld, ligging uitstekend. Alles was pragtig. Die stort warm water was wel 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Amazing views and a wonderful unit. The unit is perfect for a small family. We really appreciated all the small extra touches. The host was very friendly and helpful. The view is breathtaking! Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Tranquility and time to exhale. The place was spotless, fully equipped, very spacious and highly recommendable. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Hi Ruth Thank you for the positive feedback, and for being such a great guest. Come and visit us again!

Chrisleen V
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Defnitief 'n romantiese wegbreek plek om weer te kom bly! Wat 'n belewenis om hier te kan bly - vandat jy instap in die woonstel is die uitsig oor die see die mooiste wat jy kan droom. Die woonstel bied alles wat jy nodig het, tot 'n werkspasie vir diegene wat werk, al is jy op vakansie. Die ruimte van die woonstel is uitstekend met verskillende areas vir TV, kombuis, kamer en 'n ontspan/eet area. En die buite area op die stoep is asemrowend - elke aand is die sonsondergang pragtig terwyl jy heerlik kan braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Julle is altyd welkom!

Johannes H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Ligging en geriewe baie goed. Baie geniet en baie goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew O
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

An amazing place! Really comfortable and spacious, and the scenery/view is amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons kan alles opsom met een woord. Perfek. Julle sien ons beslis weer! Pragtige eenheid, uitsig asemrowend oor die see. Lekker gebraai op die stoep. Toesluitmotorhuis en alarmstelsel was 'n lekker bonus. Alles in die huis was in perfekte toestand. Eerste geleentheid wat ons kry is ons weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Hello Gerhard Baie dankie vir jou postiewe terugvoer! Ons waardeer dat jy tyd gemaak het om vir ons 'n review te skryf. Ons sien uit om jou weer te ontvang, julle is altyd welkom. Dankie ook dat julle die eenheid so netjies agtergelaat het!

Valmay T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

We really enjoyed our stay. The view is breathtaking. Thank you. It was a pleasant stay. It's a must return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Hi Valmay. Thank you for your wonderful review! We are glad to hear you want to return and will love to host you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e60aad17cb82191ec7aed776df8968b6366e66b37cab2f145c55224c1ddb3373a62176712acbea9df83517b4694221a2349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 82 Suikerbossie Drive Gordons Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.168634109614 18.853407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang