Summer Sea
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen studente-, matriekafskeid, besprekings of groepe, geleenthede of funksies word toegelaat nie. Hierdie akkommodasie is die geskikste vir 'n gesin.
Gaste moet die beheerliggaam se reëls en regulasies nakom.
Rook is streng verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie.
Vrywaring - Neem asseblief kennis dat gebouopknappings in een van die woonstelle in hierdie gebou plaasvind, wat tot geraas kan lei.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 32 Main Street, Summer Hill Building, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang