Successfully reported

Summer Place 28

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suenell S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Beautiful, peaceful. We had a lovely stay! While the unit could use a bit of TLC, you don’t come here to lounge on the couch or stay indoors all day; the views are absolutely amazing. The complex itself is clean, well-maintained, and staffed by friendly people. It's in a great location within walking distance to the beach and local shops. One suggestion: it would be great if they installed Wi-Fi, as we had to sit by the pool to get a decent cell signal. Overall, a great spot for a relaxing getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2020

Die eenheid is baie verwaarloos. Die deur in die hoofslaapkamer maak nie behoorlik oop en toe nie, moet 3 mense gebruik. Die cutlery is baie oud - niks modern. Kan bietjie geld spandeer om plek op te knap. Verder geen probleme met Summer Place nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2019

Goeie ligging en veilig, maar die inhoud het aandag nodig. Ons kon nie lekker slaap, die beddens en beddegoed is in 'n swak toestand. Die slaapbank het my laat gril en die sitkamerstel is baie ongemaklik. Die kaste was vuil en vol ou goed en ruik die ene muf. Vir die prys wat ons betaal het voel ek baie teleurgesteld. Al wat dit is ons werd gemaak het was die see-uitsig en swembad.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Albert Meyer Street, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf71235cb9d390e526b45a74a63d9c4389ea2930f9c12e0bd984e91467ba89d993bd3a68abc7dd78b97f1dd6be70366445088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 4 Albert Meyer Street Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.807142371105 30.411308342224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang