Summer Place 28
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4 Albert Meyer Street, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 080R972 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Summer Place 28 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach in Margate. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en is om die draai van Shelly Centre af.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer wat 'n bad het. Die goed toegeruste, oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel en 'n broodrooster.
Die aangrensende sitkamer het 'n enkelslaapbank vir 'n 5de persoon, en 'n TV met permanente DSTV met sekere kanale. Die leefarea maak oop op 'n patio.
Die kompleks spog ook met 'n omheinde gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Boonop is die kompleks naby restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Albert Meyer Street, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Place 28 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4 Albert Meyer Street, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang