Successfully reported

Garden Apartment on the beach

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Caylin T
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Loved it! Clean and spacious. Amazing place. The host was very accommodating and quick to respond. The place was clean and really spacious. Pictures don't do the place justice! I'll definitely recommend it to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Slegs oornag, uitstekend ingerig, sou graag meer tyd wou spandeer. Alles 100% uitstekend geleë. Sou graag meer tyd wou spandeer, slegs oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudayba S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Loved the place! The place is beautiful, spacious and such a comfort. The only thing I suggest is adding a couch on the patio that one could lay and read a book in the beautiful garden. Otherwise, this is such a cosy home for a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika F
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Sou graag langer wou bly. Baie gemaklike beddens en goed toegeruste woonstel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucille S
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Dis lekker by die see. Mooi, netjies en skoon. Loopafstand van die see. Sal definitief weer hier oorslaap as gesin. Veilige onderdakparkering vir 2 voertuie is 'n pluspunt.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janita
Garden Apartment on the beach
Hi Lucille. Really glad you enjoyed your stay.

Andre Theunis Daniel S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2025

Lekker. Baie lekker gebly. Die eenheid is baie gerieflik en het omtrent alles wat mens nodig het. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Daar is 'n paar klein goedjies wat hulle beter kan doen. Maar, vir 'n paar aande, is die eenheid perfek. Hulle kan doen met 'n waslyn en 'n braai. Die beddens kan ook doen met 'n upgrade en selfs mattress protectors. Maar, soos ek noem, die eenheid is gerieflik en fine vir 'n paar dae.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gabrielle B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Perfect overnight convenience. The apartment was a perfect convenience for our overnight stay. It is close to all beachfront amenities and the boardwalk, which was perfect for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janita
Garden Apartment on the beach
Hi Gabrielle. So pleased you had a good stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Janita Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb065b33dc91be4df326d67890c4fbff2d786ea5f554fdf9fac9231b9cc41c11ac3aac40713963bd74b5a9261432161fd9d13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 690 nouVanaf R1 521 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Marine Drive Summerstrand 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.987025586798 25.671548329063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang