Successfully reported

Sunbirds

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Melvena C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ontspanne en kommervry. Heerlik geëet by die restaurant die aand. Heerlik gebly, dit was ongelukkig net 1 aand voor ons die Otter gaan stap het. Ons was 'n groep van 7 familielede, almal volwassenes, tussen 33 jr en 63 jr.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Awesome. Baie lekker, alles wat ons nodig het was daar. Netjies. Ons was 7 persone. Almal stem saam. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Amazing. Baie lekker, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia T
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Ons het heerlik gebly by Sunbirds en sal dit beslis aanbeveel. Sunbirds is goed toegerus en is baie na aan die strand geleë. Die huis is groot met 'n ordentlike braai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike wegbreek met lang wandels op 'n ongerepte strand. Pragtige huis en naby die strand geleë, stil buurt en jy kan die see se gedruis hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker ruim en goed ingerig. Lekker ruim en goed ingerig. Ideaal stapafstand naby aan die strand en restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Idelyn O
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Very pleasant stay. Clean, well-kept house, also very well-equipped kitchen with all the necessary gadgets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hessel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Nature's Valley altyd lekker in Oktober. Ou huis, maar baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Perfekte ligging. Sunbirds is loopafstand vanaf die strand en restaurant. Ongelooflike oornag vir Otter-Stappers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Netjies Sunbirds was gerieflik, skoon en presies genoeg om 'n heerlike verblyf te verseker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 850
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 850
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 126 Saint Michael Avenue, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a20d3944e872810a6f18394c91f6acd6600a0127a95823a0e2da1bfff9a0e212b5f17ccf4c1d226fede05c8abec79abe9da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 126 Saint Michael Avenue Nature’s Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984341 23.54855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang