Successfully reported

Sundune Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.0
Michael P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Great spot on the Sundays River. Sundune was the perfect location for me to access the Sundays River for a bit of fishing. The rooms are large, clean, comfortable and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Ons het baie lekker oorgeslaap en die plek is baie gerieflik geleë langs die N2. Die plek was skoon en netjies. Het voldoen aan al ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Naby aan Addo Park en bootrit op rivier n moet doen. Lekker tuis en rustig. Sal net die volgende aanbeveel as oorweging vir verbeterings: > Yskassie in kamer. > Ekstra 2 x handdoek relings en n stort rak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gert O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Baie aangenaam. Volgens bespreking geen ontbyt, maar wel 'n heerlike ontbyt geniet. Byron is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis K
Kort verblyf
4.6
Okt 2019

Heeltemal geskik vir toegang tot natuurdinge in die omgewing en daar is baie. Alles is netjies en aanvaarbaar. Het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ria O
Kort verblyf
4.2
Jul 2018

Ons het baie lekker daar gebly. Baie netjiese gastehuis. Personeel is baie behulpsaam en vriendelik en gaan beslis die ekstra myl om seker te maak ons is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Jade
Sundune Guest House
Goeiedag Ria, Baie, baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te huisves. Ons hoop om julle weer terug te kan verwelkom in die toekoms sodat julle bietjie met die boot op die rivier kan gaan ry of sommer net die dag in ons pragtige park by die see te spandeer. Groete, Suzette Sundune Guest House Addo River View Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jade Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Wellington Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkNGFlOGI3LWRiMDYtNGU1YS05M2ZjLTY3Y2I0NDQ2OTY4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 92 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691975531994 25.825198703705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang