Successfully reported
+29

Sundune Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Wellington Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sundune Guest House skuil op die oewer van die Sondagsrivier, in die dorpie Colchester, en hierdie rustige omgewing is 'n paradys vir watersport- en natuurliefhebbers. Die gastehuis is ook gerieflik geleë net 4 km vanaf die Matyholweni of Suid-ingang na die malariavrye Addo Olifant Nasionale Park en 'n maklike 40 km se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).

Sundune bied veilige vakansieverblyf en die slaapkamers is ruim, lugtig en baie goed toegerus. Die slaapkamers is beskikbaar as groot dubbelbeddens of 2 enkelbeddens met en suite-badkamers, en sommige het dubbelslaapbanke vir kinders.

Gratis veilige parkeerplek van die straat af word voorsien, met afstandbeheer. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar. Vervoer na en van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis het 'n onderdakstoep wat die ideale plek is om te ontspan terwyl jy die sonskyn geniet of 'n skemerkelkie tussen vriende geniet. Die pragtig versorgde, uitgestrekte grasperke loop tot by die rivierrand af en bied gaste opwindende riviermondhengel vanaf die rivieroewer of die geleentheid om die inwonende tarentale en ander voëllewe te besigtig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jade Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 92 Wellington Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sundune Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Wellington Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkNGFlOGI3LWRiMDYtNGU1YS05M2ZjLTY3Y2I0NDQ2OTY4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 92 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691975531994 25.825198703705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang