Successfully reported

SuNel's Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Ruan R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Dit was net wat ek gesoek het en baie lekker daar gebly. Baie lekker gebly. Netjies en baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinalda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker en rustig. Baie vriendelike ontvangs, veilig, stil en naby die middedorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie gerieflike kamer en veilige parkering. Was lekker om weer by SuNel's oor te bly. Baie gerieflike kamer wat elke dag gediens word met skoon handdoeke en wat ook al anders nodig is. Veilige parkering met eie afstandbeheer op die perseel maak in- en uitgaan baie maklik sonder om die eienaar te verontrief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons sal dit hoogs aanbeveel. Ons het baie gemaklik gebly. Die kamers en omgewing was super netjies en ons het geweet hierdie eienaars weet wat hulle doen. Niks was te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie H
1 nag
4.8
Jan 2025

Netjies en gerieflik. Die plekkie is goed geleë, netjies en alles wat 'n mens nodig het vir oorslaap. Die beskuit en broodjie was heerlik en goeie koffie was welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Baie goed! Baie goeie, gerieflike oornagverblyf met goeie veiligheid en parkering. Skoon en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suretha
SuNel's Guest Rooms
Baie dankie Andre vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Sunels span.

Dalene M
1 nag
5.0
Jan 2024

'n Netjiese, goed toegeruste plekkie, in 'n rustige omgewing. Ek het heerlik gebly. Die eenheid was skoon en goed toegerus, en die omgewing rustig. Ek kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle L
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die verblyf daar was perfek, presies wat ek wou gehad het. Die eenheid is baie gerieflik ingerig. Die kospakkies was 'n verrassing en handig. Ek het dit geniet. Die binneversiering is vir my baie mooi en smaakvol. Die bed slaap lekker en al die ander geriewe is van uitstekende gehalte. Ek sal vir seker weer daar wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie gerieflike verblyf. SuNel's Guest Rooms is in 'n baie rustige, stil woonbuurt. Ons kon lekker ontspan en selfs braai en rugby kyk! Alles was netjies en skoon. Die bed baie gerieflik met wit, skoon beddegoed. Die verblyf is ingerig met alles wat jy nodig mag kry. Die "breakfast on the go" was 'n lekker verrassing. Sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sewellyn W
Lang verblyf
4.8
Des 2023

Comfortable and convenient. We stayed for over a week and extended our stay for an extra day. The service was friendly and the accommodation spacious and comfortable. I was able to iron clothes for the wedding I was attending. We enjoyed the space to interact over breakfast and in the evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 De Kock Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ODZiZjI1LTg1ZDYtNDc2Zi05NjdiLWJiOGRjNGUzMDBhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 25 De Kock Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.449972 18.724206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang