Successfully reported

Sunny Stay

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Michael C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Keep it up, well done. Very good service. Very clean. Host was very friendly. Good and safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Biance E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Will use them again. Lovely stay. Will use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, al het ek net oogslaap daar vir die 1 nag. Alles was 100% gewees en dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker, netjies en skoon. Die gasvrou het ons gehelp om vroeër in te boek, omdat ons daar was vir 'n sportdag en ons gewag het vir die rugby om te begin, en dis goed geleë naby die laerskool ook 'n restaurant sommer so om die draai. Ons het baie lekker geslaap en dis rustig en netjies. Baie dankie Sunny Stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomfundo B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Excellent. The stay was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gerieflik en voldoen aan vereistes. Lekker gebly en baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nomfundo B
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jun 2025

Excellent. I had a nice stay, clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Oulike eienaars. Rustige area. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozllin C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Was baie veilig en ons het so rustig geslaap, so netjies en privaat. Ek en my kinders het dit vreeslik geniet. Hulle het uit hulle pad gegaan vir ons as gesin. Ek sal die verblyf 100 keer aanbeveel. Baie dankie vir julle awesome mensies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khethiwe G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

The place is affordable, simple yet elegant. It was a nice and peaceful environment. The staff was very kind and welcoming. The place is clean and beautiful. WiFi and TV are there to watch anything on YouTube. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R980
R 980 R 735
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R980
R 980 R 735
per nag, vir 2 mense
Vanaf R980
R 980 R 735
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gutchestraat 6, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816ee10175a20628b3ff2cca874d56344959898ae733a9c71c6e841ba27e208950c36c136eefa5f5f89da63fce5bee518d4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R735 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Gutchestraat 6 Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.172681225727 29.393549545508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang