Successfully reported
+19

Sunrise C-View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell Road, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunrise C-View is 'n selfsorgeenheid op die elfde verdieping van 'n woonstelgebou in Ballito met 'n 180°-see-uitsig.

Die woonstel het lugversorging en daar is slaapplek vir tot 4 gaste in die 2 slaapkamers. Die eenheid het ook 1 volledige gesinsbadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, en 'n gastetoilet met 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Badhandoeke en gesighandoeke word verskaf, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea bestaan uit 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na die eetarea en sitarea waar daar 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket is. Gratis WiFi is beskikbaar.

In geval van beurtkrag het die kompleks het 'n kragopwekker wat die hysbakke en stoep ligte aanhou. Die woonstel het n gloeilamp in die sitkamer wat werk tydens beurtkrag.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en 2 swembaddens en is net 'n straatblok van die strand af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Danie V
Gesin met tieners
5.0
Ons nuwe gunstelling. Dit was ons week van somer in die middel van die Gauteng-winter. Lekker naby die see, naby die Checkers en groot genoeg om 2 tie...
Sien meer
Jul 2025
Melanie J
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. Dit is 'n pragtige plek. Ons sal nog 2 maande bly as ons kon. Die uitsig is asemrowend. Dit is loopafstand van die strand en winkelsentru...
Sien meer
Des 2024
Alma P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Dit was 'n uitstekende eenheid. Lieflike dekor en baie goed toegerus. Omdat dit op 'n hoë vloer is, is die seeuitsig onbelemmerd. Sal vir s...
Sien meer
Nov 2024
Gerhardt D
Saam met lewensmaat
5.0
Die instap in die woonstel het die verblyf die moeite werd gemaak met 'n wonderlike. Dit was beslis die moeite werd en sal dit beslis aanbeveel.
Okt 2024
Frikkie G
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gebly. Veilige omgewing. Pragtige see uitsig. Uitstekende ligging. Netjiese eenheid.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jack Powell Road, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunrise C-View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell Road, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4826352007e0ba3a420b4bb69f405f866c00f8cfb3e7b3415a0855f7e82aaaedf1692fb7f357f01bc74761edbab05805ad35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Jack Powell Road La Ballito 1104 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532586202517 31.221158235057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang