Successfully reported

Sunrise C-View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Danie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ons nuwe gunstelling. Dit was ons week van somer in die middel van die Gauteng-winter. Lekker naby die see, naby die Checkers en groot genoeg om 2 tieners gelukkig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ongelooflik. Dit is 'n pragtige plek. Ons sal nog 2 maande bly as ons kon. Die uitsig is asemrowend. Dit is loopafstand van die strand en winkelsentrum. Ons gaan beslis volgende jaar weer en beslis vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie goed. Dit was 'n uitstekende eenheid. Lieflike dekor en baie goed toegerus. Omdat dit op 'n hoë vloer is, is die seeuitsig onbelemmerd. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Sunrise C-View
Dankie Alma Baie bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer. Groete

Frikkie G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie lekker gebly. Veilige omgewing. Pragtige see uitsig. Uitstekende ligging. Netjiese eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Lekker, baie mooi uitsig. Ons het lekker gebly, baie mooi see uitsig. Woonstel was netjies en skoon. Paar klein probleempies, bv. geen klein bordjies, bedliggie wat nie lekker werk nie; andersins baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Very nice stay but no regard to personal information. The unit was clean and to our satisfaction. Everything was just perfect. Coffee/tea and even fresh milk. Short walk to the beach and shops. The building itself (lobby of basement parking) is dirty. The reason for not recommending is that a few days before I had to book in a copy of my ID or Drivers license was demanded. There is no absolute legal requirement for them to have this personal information and no info with regard to storage of info, access to this info and what happens with info after your departure. I am not comfortable with companies who show disregard for the personal information of customers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theo
Sunrise C-View
Good day Your concern is noted. It is a double-edged sword as we also have to ensure the person that booked is the person that is taking occupation. Booking into the unit involves security at reception and to ensure that the correct person is checking in we require a photo of your driver's licence or ID. You did provide it eventually with some of the numbers in the ID blurred out, which was totally acceptable. I hope that it did not spoil the experience. Regards

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die instap in die woonstel het die verblyf die moeite werd gemaak met 'n wonderlike. Dit was beslis die moeite werd en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lovely unit. Kind and helpful host. Enjoyable stay. Lovely unit. Kind and helpful host. Enjoyable stay. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Sunrise C-View
Glad you enjoyed the stay. Hope to see you again!

Gideon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Verfrissend, sielvernuwend. Ons het dit baie geniet. Die plekkie is oulik. Ons sal julle weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell Road, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4826352007e0ba3a420b4bb69f405f866c00f8cfb3e7b3415a0855f7e82aaaedf1692fb7f357f01bc74761edbab05805ad35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Jack Powell Road La Ballito 1104 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532586202517 31.221158235057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang