Successfully reported

Sunset Creek Game Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Charlene V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Absoluut die moeite werd. Wat 'n beautiful plekkie. Die perfekte plekkie, chalets so goed ingerig, netjies, en natuurlik dierevriendelik, wat ons baie waardeer het omdat ons 4 poot kon saam reis. Ek en my gesin sal enige tyd teruggaan, net die keer bietjie langer bly. Dankie vir die vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Hi Charlene. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word hoog op prys gestel en julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Gary.

Carina J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustige en netjiese verblyf. Baie netjiese en rustige plek in die Laeveld. Lieflike braai-area. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Hi Carina. Baie dankie vir jou review. Waardeer dit baie. Julle is altyd welkom om te kom kuier. Groete, Gary.

Marianna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Absolutely superb and close to lots of attractions. Stay was absolutely amazing, beautiful and just what is advertised. Soulful place if you just want to relax overlooking the mountain and dam. Great location and the owner goes out of his way to help. Would rate this 12/10. Would go there anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Thanks for visiting, Marianna. It was great hosting such lovely people as yourselves, and you are always welcome to visit us again. Regards, Gary

Prebashni G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Comfort and convenience. My stay at Sunset Creek Lodge was very pleasant. It was the disconnect I needed from city life. Gary was friendly, helpful and quick to respond to anything I required. The apartment was neat and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Hi Prebashni. Thanks for the review and your visit. You and your family are always welcome to visit Sunset Creek Game Lodge again. Regards, Gary.

Linda J
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

If you are looking for peaceful paradise - Sunset Creek is it. I travel with my dog, Oldie, at nearly 18. Sunset Creek is absolutely the best place I have been with Rastus. Safe inside and out. Loved every second staying there. Can't wait to go back. Owner helpful, staff great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Thanks for your good review. You are always welcome. Regards, Gary

Teressa A
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Bosveld ontspanning. Ons het as 'n familie van 4 gesinne by Sunset Creek gaan kuier. Baie lekker gekuier. Eenhede is mooi, netjies en het alles wat mens nodig het. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kon ys en hout op die perseel koop teen 'n baie billike prys, wat baie gerieflik was. Pragtige area vir stap en fietsry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Hi Teressa. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en ek is dankbaar vir jou positiewe terugvoer. Julle was 'n beskaafde klomp mense en julle is altyd welkom om by ons te kom kuier. Groete, Gary.

Jonathan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2025

Quiet, peaceful, relaxing. The stay was great and peaceful. Beautiful sounds! Close to many activities. The owner was more than accommodating and friendly. Very nice lapa for functions or just a family braai day and a swimming pool. Will surely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Thanks for your review, Jonathan. You are always welcome to visit us. Regards, Gary

Adriaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2025

Skoon en netjies met alle geriewe vir slaap, braai of kook. Baie skoon en goed onderhou. Ons het lekker geslaap met geen geraas, alhoewel die ander plekkies leeg was. Lapa area kort aandag en onderhoud en niks vir tieners om regtig te doen daar nie. Ontvangs was so bietjie van 'n probleem, maar andersins het ons lekker gebly met geen klagtes nie. Great plek om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Dankie vir jou review, Adriaan. Jammer oor die ontvangs. Ek glo dat ons sal hierop verbeter. Ek werk self en vertrou op my bediendes om uit te kyk vir my gaste, maar hulle werk ook. As ons voldoende reen gehad het en die dam het water gekry, sou jou seuns kon visvang. Jammer daarvoor. Ons is maar 'n plekkie wat mens rustigheid bied. Sal probeer om te verbeter.

Magdeline Mmapula N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Excellent, unforgettable. We had the most incredible stay at Sunset Creek Game Lodge! The lodge itself is stunning, but what truly made our experience special was the exceptional hospitality of the owner. He went above and beyond to ensure that we felt welcome and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Hi Magdeline. Thanks for the good review. It was a pleasure accommodating you at our lodge.

Annerie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig, lekker, beautiful, netjies en skoon. Ons het eindelik so min benut van so mooi rustige plek. Eienaar baie gasvry altyd beskikbaar en vriendelik. Was lekker om in 'n skoonhuis in te loop elke dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Hi Annerie. Baie dankie vir die mooi verwysing. Julle is altyd welkom. Groete, Gary.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk Road, Karino, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc8dc38c2c00e470b05f3978491a1171c5d2f3502543f2843b537c1467db520207fffdc4f840b5fa52fefbf519137669eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 100 5 1 5 Uitkyk Road Karino 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.535277777778 31.103611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang