Sunset Nest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 014 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset Nest is geleë binne die veilige Knysna River Club Estate en bied 'n rustige verblyf binne loopafstand van 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede.
Die ruim chalet bied gemaklik slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ontbyttoonbank met stoele lei na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV, met gratis WiFi beskikbaar regdeur die chalet.
Gaste kan ontspan op die gemeubileerde patio, wat 'n privaat braai-area insluit. Die landgoed bied ook toegang tot gedeelde geriewe soos 'n verhitte swembad, Jacuzzi, sonstoele, 'n kleuterspeelarea, 'n putt-putt-baan en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en tafeltennis. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Pezula Kampioenskap Gholfbaan net 5.7 km weg geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang