Successfully reported
+11

Sunset Studio 11

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Ocean View, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Studio 11 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand in Kaapstad. Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en daar is 'n hysbak beskikbaar.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi teen die muur. Daar is ook veilige parkeerplek.

Die kompleks is naby 'n wêreldbekende, vlieërplankry-strand, kwaliteit restaurante en kroeë, en 'n oorvloed winkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karen K
5.0
Uit die boeke uit. Ek het so lekker alleen gebly.
Mei 2025
Lucky M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing experience. Listening to the waves crashing in the apartment, amazing experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Deon M
5.0
Perfekte ligging, met 'n skoon plek, en aangename gasvrou. Baie goeie instruksies ontvang rakende die verblyf en waar om te parkeer en hoe om in en ui...
Sien meer
Mrt 2025
Stiaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. We had a great time at Sunset Studio 11, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Johannes S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfection. I would like to thank Bianca for a wonderful stay at Sunset Studio 11. Everything was as advertised and Bianca was always f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 11 Coral Road, Ocean View, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Studio 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Ocean View, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4hu6002aWozisXTJKp4Dkb19Ycsw3xnV2CAQBbcq4BIYWl6bY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 11 Coral Road, Ocean View Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8181994 18.4756387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang