Sunset Studio 11
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Coral Road, Ocean View, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunset Studio 11 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die woonstel is op die eerste verdieping en daar is 'n hysbak.
Dié ateljee-woonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die kompleks is naby 'n wêreldbekende vlieërbranderry-strand, gehalte restaurante en kroeë, en 'n rits winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 84
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11 Coral Road, Ocean View, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Studio 11 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Coral Road, Ocean View, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang