Successfully reported

Suprime Hotels and Conference

Resensies

1/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0
Danie P
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jul 2025

Glad nie aan te beveel nie! Glad nie oornag ná ons die perseel onder oë gehad het nie. Het baie onveilig gevoel in die area en ook dieselfde by die perseel. Die gebou is baie vervalle waardeur jy stap na jou kamer, en daar is baie lae vlak van instandhouding. Bitter teleurgesteld en ingelig dat daar nie enigsins geld, of ’n gedeelte daarvan, terugbetaal sal word nie. Sal nie weer die webtuiste kan vertrou met enige bespreking nie. Foto's op die webwerf verskil van die huidige toestand van die perseel.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Vusi
Suprime Hotels and Conference
Thank you for taking the time to share your feedback. We're truly sorry to hear that your experience did not meet your expectations. We would like to assure you that the safety and comfort of our guests remain our top priorities. Our property is equipped with 24-hour surveillance cameras, a secure, remote-controlled access gate, and is routinely maintained to ensure cleanliness and a pleasant environment for all our guests. We understand that perceptions may vary, and we’re sorry to hear that you felt uncomfortable. We always encourage guests to raise any concerns during their stay so that we can address them immediately. Nonetheless, we value all feedback as it helps us to improve, and we sincerely regret that your visit left you feeling disappointed. We hope you might reconsider and give us another opportunity in the future to provide you with the welcoming experience we strive for. Warm regards, Suprime Hotels and Conference

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1/5

Vusi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 499
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 499
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 499
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Darvill Road Wensleydale, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ab3bb74db927dc0d90fcfb33a768b58a5cf390c45ae778f3075d6642a01d7259316b36782df733706a1f9cb608d3aff9c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R499 per nag (plek vir 2) 1 5 1 1 48 Darvill Road Wensleydale Pietermaritzburg 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.603367 30.402606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang