Successfully reported
+49

Surfpoint 9

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai geleë, 200 m vanaf die strand teenoor Super Tubes, wat as een van die top branderplankry-areas ter wêreld beskou word.

Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eenheid beskik oor 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n TV, DStv en 'n DVD-speler. Gaste het toegang tot 'n balkon, 'n 6-delige patio-stel en 'n ingeboude braai.

Die eenheid word voor aankoms sowel as na vertrek skoongemaak. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word.

Die verblyf word ook aangedryf deur 'n battery-rugsteunstelsel en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alta B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en rustige area. Ons het baie lekker gebly en die area is baie stil. Netjies en parkering kan dalk 'n uitdaging wees as dit besige tye is. Goed ...
Sien meer
Sep 2025
Quentin J
Saam met vriende
5.0
Amazing value for money. One of the best kept secrets.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Braten S
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik. Dit was 'n baie aangename wegbreek. Die huis was baie mooi skoon en netjies. Pragtige uitsig en sagte beddens. Sal gerus weer hier oornag.
Aug 2025
Marette D
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, toegerus, netjies. Heerlike, netjiese plekkie. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n oornagverblyf.
Jan 2025
Thersia Y
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed. Enjoyed our stay, very quiet and secure, but found the parking bay a challenge for an older person to park in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 276

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Surfpoint 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC5WSJGEATzMJVGcJeKv3UwxbacYEWEBmt7EPUutmLx6ZZWQsrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 185 5 1 5 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.027441767279 24.928712099791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang