Surfpoint 9
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
-
Skoonmaakdiens voor aankoms en na vertrek.
DStv.
Inkloktyd is 14:00, vertrek asb. teen 10:00 op uitklokdatum.
Huisreëls
Die balans van die betaling vir die bespreking moet ten volle 2 weke voor aankoms betaal word. Daar is geen kaartfasiliteite beskikbaar nie. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar teen R100 per dag. 'n Boete van R2 500.00 sal gehef word indien meer as 4 volwassenes en 2 kinders die eenheid sonder vooraf toestemming beset.
Let asseblief daarop dat Surfpoint 9 nie vir groepe voorsiening maak nie. Partytjies en oormatige geraas sal nie geduld word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang