Surrey Huis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Surrey Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Surrey Huis bied gasteverblyf op die gasheer se perseel in Heuwelsig, Bloemfontein. Die eiendom is minder as 5 km vanaf die middedorp en 14,5 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapamer het 'n TV. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die huis het nie 'n kombuis nie, maar wel 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n buitebraai-area. Gaste is welkom om van die swembad op die perseel gebruik te maak.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Surrey Huis is naby skole soos Sekondêre Skool Sentraal en Willem Postma, asook naby Preller Plein en verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 38
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 Surrey Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Surrey Huis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Surrey Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang