Surrey Huis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Surrey Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Surrey Huis bied gasteverblyf en is op die gasheer se perseel in Heuwelsig, Bloemfontein geleë. Die eiendom is binne 5 km vanaf die middedorp en binne 14,5 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe geleë.
Dié huis het slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n TV. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Die huis het nie 'n kombuis nie; daar is egter 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe vir gaste om te gebruik, asook 'n buitebraai-area. Gaste is welkom om van die swembad op die perseel gebruik te maak.
Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Surrey Huis is naby verskeie skole soos Sekondêre Skool Sentraal en Willem Postma, asook Preller Plain en verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 38
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 Surrey Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Surrey Huis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Surrey Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang