Successfully reported

Swallows Nest

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Thea T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome and we felt like royalty. We had a very warm welcome. Our unit was absolutely beautiful. We will definitely stay there again if the moment arises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brinley P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hartlike ontvangs. Mooi, skoon en gerieflike fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie. Ons waardeer dit baie.

Annie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjiese en skoon verblyf, met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly en is vriendelik ontvang, alhoewel daar geen kommunikasie voor die tyd was nie. Die kamer het alles gehad wat mens nodig gehad het. Die bed en linne is van baie goeie gehalte! Ons sal weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie. Ons waardeer dit baie!

Esmeralda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Warmth. It was short, but pleasant. Beautiful place, friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Thank you so much for your positive feedback

Magda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies en skoon. Dit was heerlik om in die honeymoon suite te kon oorslaap. Netjiese en skoon kamer en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie. Ons waardeer dit baie. Bly julle het dit geniet.

Danelle O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Heerlik gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie, Danelle. Ons is bly julle kon lekker kuier en rus.

Jannie M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Dit was goed. Dit was ok, net sommige ligte het nie gewerk nie. In die kamer is net Netflix en nie DStv nie. Ek dink die bewoording op die advertensie moet aangepas word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Human K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Fantasties. Die ontvangs was baie goed, die kamer netjies en warm, die bed het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie. Altyd lekker om positiewe gaste te hê. Ons waardeer dit baie.

Cheryl K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Ideal overnight stop. Beautiful and spacious apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 092
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 092
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 1 092
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Van Riebeeck Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3a0a22e355faaf1ca34ae1b9413f684b694f4a9017a7fb9613af9452af0fe03b021b706ee6d3ff0fa67c4cf28398f9f5ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 092 per nag (plek vir 1) 67 5 1 5 50 Van Riebeeck Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1895935 20.8607635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang