Successfully reported
+36

Swan Lake Suites

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Gum Road, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swan Lake Suites bied gerieflike oornagverblyf in die skilderagtige ligging van Benoni en is die ideale keuse vir paartjies of ontspanningsreisigers.

Gaste kan tussen 3 pragtig suites kies, wat elkeen en suite-badkamers vir ekstra gerief het. Die kamers is smaakvol gemeubileer en het gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Elkeen het 'n privaat ingang. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n TV, mikrogolfoond, yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord. Gaste kan langs die rustige meer wakker word en is deur die geluide van poue en eksotiese eende omring.

Dit is ongeveer 16 km vanaf O.R. Tambo-lughawe geleë en laat gaste toe om te ontspan. Gaste kan hulself aan die majestueuse poue en die grasieuse eende verwonder. Hierdie is 'n toevlugsoord waar gaste die stad kan ontvlug, maar steeds gerieflik naby die lewendige atmosfeer is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Molefem T
Besigheidsreis
5.0
Exceptional sensual place. Relaxing and refreshing, but the geyser from the next room makes so much noise, especially if being used whi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Karyn N
Saam met lewensmaat
5.0
Really enjoyed our stay. The view is to die for. Our room is so beautiful. Fabulous! Really enjoyed it and the place is so beautiful an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Irene D
Saam met vriende
5.0
Netjies, gerieflik en Clinton was baie behulpsaam. Akkommodasie was netjies, gerieflik en die kliëntediens was uitstekend.
Apr 2025
Johann H
Saam met lewensmaat
4.4
Het 'n chalet gesoek en die was naaste, die rustigheid en dam was hemels vir ons. Ja, baie lekker en rustig.
Okt 2024
Nerissa S
Saam met lewensmaat
4.4
Het die naweek daar spandeer om na 'n funksie te gaan Saterdag. Baie netjies en skoon! Al was daar 'n troue op perseel was dit nie 'n ongerief nie.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Clinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 21 Gum Road, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Swan Lake Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Gum Road, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6aeade1aec7b34ba2352945c9668453f79de14e06fdf501cf57c5c0a3c5766f43678c9cb1eb3217a9ecadbe5eeffc8cabaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 21 Gum Road Benoni 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.101523842679 28.344129184027
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang