Sweet Dreams
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sweet Dreams, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sweet Dreams is 'n ruim kothuis in Paternoster en spog met baie luukshede wat verseker dat jou vakansie een om te onthou sal wees. Besoekers aan Paternoster geniet dit om 10 maande van die jaar walvisse en dolfyne te kyk wat in die see baljaar.
Die kothuis bied 3 slaapkamers, 2 gedeelde badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en beide stort- en badgeriewe is beskikbaar. Die kombuis, leefarea en eetkamer is oopplan en die sitkamer het 'n kaggel. Die kothuis spog met ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Die buitebraai-area is ideaal om die sonnige dae te geniet.
Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming vir Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy groot spesierykdom en die hoë vlak van endemisme maak die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers regoor die wêreld.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 928
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Sweet Dreams, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sweet Dreams het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sweet Dreams, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang