Sweetest Apartments
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3,4 Selbourne Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 950R1 755 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sweetest Apartments bied 'n rustige wegbreek binne die grense van 'n privaat toevlugsoord in Seepunt. Die opgeknapte Victoriaanse woonstelle bied ouwêreldse sjarme en moderne luukshede en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, 'n gesinsvakansie of enkelreisigers.
Verblyf is beskikbaar in selfsorgwoonstelle waarvan een met 'n privaat swembad spog. Die eenhede het gemaklike beddens en privaat badkamers. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met OpenView HD.
Seepunt het 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite. Gaste kan die woonbuurt met sy bedrywige promenade, skilderagtige strande en eklektiese eetopsies verken.
Die V&A Waterfront met verskeie kroeë en restaurante is ook naby. Signal Hill is sowat 9 km vanaf die woonstelle en Seepunt-promenade is 5 minute se stap ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mechthild Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 3,4 Selbourne Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Sweetest Apartments het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3,4 Selbourne Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang