Swiegers Rusplekkie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Yente street, Hadison Park, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Swiegers Rusplekkie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n baie stil area wat 'n rustige atmosfeer vir gaste bied. Die eiendom is gerieflik geleë naby beide Gariep- en Lenmed-hospitale, wat dit ideaal maak vir diegene wat pasiënte besoek of afsprake bywoon. Die Noord Kaap-winkelsentrum is ongeveer 2 km weg, terwyl 'n nabygeleë winkelsentrum met verskeie winkels net 1.5 km van die eiendom af is, wat maklike toegang tot noodsaaklikhede en eetgeleenthede bied.
Hierdie pragtige kothuis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 baba en bestaan uit 2 slaapkamers, smaakvol gemeubileer met onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n bababedjie beskikbaar. Die 2 en suite-badkamers is elk toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbedjie
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 48 Yente street, Hadison Park, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Yente street, Hadison Park, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang