Successfully reported

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Romantic-boomhuis
B&B en aandete
Fantasy-boomhuis
B&B en aandete
Bottle-boomhuis
B&B en aandete
Faraway-boomhuis
B&B en aandete
Pegasus-boomhuis
B&B en aandete
Planequarium-boomhuis
B&B en aandete
Country Cottage 2
B&B en aandete
Country Cottage 1
B&B en aandete
Huisreëls

Ontbyt word bedien van 08:00 tot 09:30. Aandete word om 19:00 op Vrydag en Saterdag bedien, en om 18:00 op Sondag tot Donderdag, behalwe gedurende hoog- of spitsseisoene. Die sitkamer en eetkamer sluit om 21:00. Reël asseblief u spesiale dieetvereistes wanneer u bespreek en voor aankoms. Vir spysenieringsdoeleindes, reël asseblief vooraf met die bestuur indien aandete nie benodig word nie. Sycamore is nie 'n gelisensieerde dranklokaal nie, maar ons verkoop wel koeldrank en gebottelde water. U is welkom om u eie alkohol saam te bring, en daar is yskaste in elke eenheid. Selfsorg word nie aangebied nie; daar is egter braaigeriewe buite die kothuise. Let asseblief daarop dat dit 'n rookvrye eiendom is, maar rook buite is toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Hidcote Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNjA3NTNhLWZkNWYtNDY0My1iYzViLTI0N2Y1MWY1Mjk2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 11 Hidcote Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.150973653692 29.982866942882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang