Synergy Self Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Synergy Self Catering is 'n lieflike, knus tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Wolseley en dit is ideaal vir sakereisigers of enigeen op soek na lekker, huislike verblyf.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n stapelbed in die leefarea. 'n Stort, wasbak en 'n toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar en alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het 'n enkelbed, 'n slaapbank wat vir 'n kind geskik is en 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat onderdakstoep met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n Weber-braai.
Synergy Self Catering is sentraal geleë en stapafstand vanaf die middedorp, winkels en restaurante. Ander besienswaardighede soos Waverley Hills, Mountain Ridge Cellars, Botha Cellars, The Creative Hub, HillBilly Farm en Fynbos Animal Sanctuary is ook net om die draai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 79
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Synergy Self Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang