Synergy Self Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Synergy Self Catering is 'n lieflike en knus tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in Wolseley en is ideaal vir professionele persone wat vir werk reis of 'n huis weg van die huis benodig.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed en 'n stapelbed in die sitkamer. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n enkelbed, 'n slaapbank vir kinders, asook 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Buite die eenheid is daar 'n privaat onderdakstoep met 'n 6-sitplek buite-etenstafel en 'n Weber-braai.
Synergy Self Catering is sentraal geleë en stapafstand van die middedorp, winkels en restaurante af. Ander besienswaardighede soos Waverley Hills, Mountain Ridge Cellars, Botha Cellars, The Creative Hub, HillBilly Farm en Fynbos Animal Sanctuary is net 'n entjie se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 79
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Synergy Self Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang